
Kloue van die Valk
Die Swart Luiperd · No. 11
’n Bende ruiters is besig om al die perdeboere van die distrik te besteel. Sake raak moeilik wanneer die leier van hierdie rowers, slegs bekend as ‘Die Valk’, met geweld, ontvoering en verwoesting vir Leon probeer teenwerk.
Originally published in 1953.
Book Details:
KBI : ZBKXKPWB
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 1953
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.