Caramel Library

Vallei van Gedrogte

Vallei van Gedrogte

Braam le Roux

Die Swart Luiperd · No. 23

Die gevreesde Nuba-Nuba is weer besig met hul terroristiese aktiwiteite. Majoor Clive Butler word deur die regering aangesê om hulle te stop en hul leier, die reuse M’wani, te vang. Min het Clive en sy twee maats geweet wat vir hulle wag daar in die Newelberge waar die Nuba-Nuba hulself skuilhou.

Etlike weke later, met hul gulsige lus vir dood en verwoesting nog vêr van bevredig, kruis die Nuba-Nuba se pad met dié van Die Swart Luiperd … maar eers moet die honger gedrogte van die verlore vallei getrotseer word.

Originally published in 1955.

Take out and read!

Book Details:

KBI : XSTKNDWJ

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 1955

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.