Caramel Library

Wyn met Bloed

Wyn met Bloed

Braam le Roux

Temmers van die Woestyn · No. 4

Hy is gevonnis tot lewenslange tronkstraf op ’n eiland in die stroomgebied van die Oranje-rivier vir ’n daad wat hy nie begaan het nie, weens ’n grusame moord op ’n jong, beeldskone meisie! Sy was die sewentienjarige dogter van ’n man wat vir hom, Ren Cillié, met ’n brandende haat gehaat het. Haar naam was Leonora — Leonora Maree, en haar vader was Paul Maree wat in Kuruman, aan die rand van die Kalahari-woestyn, bekend was as die grootste en slinkste veedief wat hierdie geweste ooit opgelewer het.

Originally published in 1954.

Take out and read!

Book Details:

KBI : WRVFWPLV

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 1954

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.