
Vyf Ponies Gaan Plaas Toe!
Die Poniehoewe-Klub · No. 7
Die vyf maats en hul ponies gaan vir ’n hele week op ’n plaas kuier en kom sommer die eerste aand al agter dat alles nie pluis is nie. Amper ’n eeu gelede is hier ’n moord gepleeg en al lê die oplossing moontlik in ’n kloof vol wilde diere, besluit die Poniehoewers hulle gaan uitvind wat gebeur het.
Die toekoms van die plaas en sy mense hang daarvan af!
Book Details:
KBI : WFXMRDLS
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 2016
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.