Caramel Library

Chrissie se Ramlam

Chrissie se Ramlam

Mary Sadler

Die Karoo Avonture · No. 19

In die jaar 1877 is die Groot Karoo die ene skaapdiewe, maar hoekom raak juis net Chrissie se Ramlam weg?

Chrissie glo daar steek meer agter as net ’n boef se lus vir ’n paar tjoppies en sy begin soek. Gelukkig loop sy vir Lang Henning en Boet raak, wat haar help om die raaisel op te los — en te besef dat Fanus tog nie werklik so ’n aaklige seunskind is nie.

Take out and read!

Book Details:

KBI : WCBCJRCH

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 2013

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.