Caramel Library

Die Mensvreters van Tsawo

Die Mensvreters van Tsawo

Braam le Roux

Die Swart Luiperd · No. 2

Terwyl Leon, oftewel die Swart Luiperd, by sy oom in Oos-Afrika kuier, verneem hy van die kluisenaar wat weet waar die geheime stad van Tsawo is. Ongelukkig is ’n klomp gewetenlose fortuinsoekers ook agter die skatte aan en ontlok so die gevreesde reuse bewakers van Tsawo – en hulle honger vir slagoffers.

Originally published in 1949.

Take out and read!

Book Details:

KBI : TPHHBWKR

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 1949

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.