
Die Blitsbrekers
GSSR · No. 2
Dan en Duitser is twee veglustige jongmanne wat vir die opwinding aansluit by Die Blitsbrekers, ’n spesiale eenheid van die weermag wat met motorfietse die landsgrense patrolleer. Daar raak hulle gereeld slaags met die sinistêre organisasie slegs bekend as die NKB, wat poog om die Republiek te destabiliseer vir ’n duistere doel.
Soos moderne ridders op hul ysterperde, jaag die twee makkers deur die Kalahari om plaas en dorp te beskerm teen die ‘Rooi Draak’.
Not currently available.
Book Details:
KBI : TDGTCKJB
Subscription :
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 2020
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.