
Die Raaisel van die Raam
Emma Roux · No. 1
Emma se talent vir potloodsketse maak dat sy toevallig op ’n raaisel in die ou Kombrink Manor afkom: waarom ’n gewone skildery in ’n peperduur raam sit? Dan verdwyn die skildery en raam uit die huis en is daar geen rekord dat dit ooit bestaan het nie … behalwe Emma se sketse.
Emma en haar vriendin, Hestine, besluit om die raaisel van die raam te ondersoek en uit te vind wie het dit gesteel.
Book Details:
KBI : TCVWDFSF
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 2019
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.