
Die Gifdraers
Rooi Jan · No. 14
Dit blyk dat Cherkaff nog nie klaar is met Grensland nie, maar hierdie keer het hy ’n ander, meer drastiese set om die grensboere uit sy smokkelplanne te hou. Sal Rooi Jan daarin kan slaag om aan die skurk en sy trawante vir altyd ’n einde te maak?
Originally published in 1948.
Book Details:
KBI : SMVSWBLZ
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 1948
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.