Caramel Library

Donkieman

Donkieman

Mary Sadler

Die Poniehoewe-Klub · No. 8

Wie is die geheimsinnige Donkieman wat hom op die meent tuisgemaak het? Toe die juwelierswinkel beroof word dui alles daarop dat hy die dief is, maar is hy?

Die Poniehoewers glo hy is onskuldig, maar nou moet hulle dit bewys met net ’n onhandige kulkunstenaar en die dorp se donkies om hulle te help.

Hiehô-hiehô!

Take out and read!

Book Details:

KBI : SHNPKCWT

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 2016

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.