Caramel Library

Die Sketskompetisie

Die Sketskompetisie

Anria Breed

Emma Roux · No. 6

Emma en haar tannie Rentia gaan na die buurdorp om die uitstalling van die sketskompetisie te doen. Gelukkig is hulle vroeg, want daar aangekom, is die sketse weg en in hul plek ’n kriptiese reeks raaisels. Dit blyk dat iemand het sy (of haar) mes in vir Emma en dat die oplossings van die raaisels gaan aandui waar die skurk dit weggesteek het. Gaan Emma en Rentia die sketse vind voor die beoordelaars opdaag? Is die opsigter van die saal die skurk, want hy is die enigste ander persoon daar en tree darem net te verdag op.

Take out and read!

Book Details:

KBI : RZRWLSHD

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 2021

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.