
Pyle van Vuur
Die Swart Luiperd · No. 8
Terug van sy avonture op die Eiland van die Blou Duiwels, verneem Leon (alias die Swart Luiperd) dat Sonet saam met vriende op ’n antropologiese ekspedisie is opsoek na ’n stam woestynbewoners. In Midde-Afrika word die ekspedisie deur die gevreesde Mongas aangeval en verkry Leon hulp van ’n groepie Pigmeë om die nuwe slawe te bevry.
Originally published in 1951.
Book Details:
KBI : RXZVXZMW
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 1951
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.