Caramel Library

Die Poniehoewe-Klub

Die Poniehoewe-Klub

Mary Sadler

Die Poniehoewe-Klub · No. 1

Vyf maats se kommervrye ponie-dae is verby want die ryklub se grond is aan ontwikkelaars verkoop. Met minder as drie weke oor voordat die stootskrapers inrol om alles plat te vee, waarheen nou? Of gaan die getroue ponies verkoop word soos hul ouers dreig? Tog is daar een skrale moontlikheid.

Take out and read!

Book Details:

KBI : RVSXWRCZ

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 2014

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.