
Die Noodroep uit die Oerwoud
Rooi Jan · No. 3
Rooi Jan ontvang ’n brief vanaf die ou sendeling wat hom as kind gered en grootgemaak het, dat dié in die moeilikheid is. Natuurlik haas Rooie hom so vinnig moontlik diep in Grensland in om die oubaas te help.
Originally published in 1946.
Book Details:
KBI : RSZBDKNC
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 1946
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.