Caramel Library

Rooi is die Waters

Rooi is die Waters

Braam le Roux

Die Swart Luiperd · No. 24

Die Swart Luiperd besluit om te gaan kyk hoe lyk die Krater van die Dood, maar oppad soontoe word hy deur vlugtelinge vertel dat fortuinsoekers hul stat aangeval en uitgemoor het. Die Luiperdman besef dat dit dieselfde safari is waarvan hy in Nairobi verneem het, een wat skynbaar net vreedsame natuurkundige studies wou doen. Nou is hulle egter ook oppad na die Krater van die Dood met gevangenes wat gaan moet die rykdom in die berg uitgrawe. Dis gedugte boewe waarteen Leon en sy makkers te staan kom, skurke wat raakskiet en nie skroom om die krokodille in die rivier te voer nie.

Originally published in 1955.

Take out and read!

Book Details:

KBI : NWHLXLDK

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 1955

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.