
Die Duiwel is ’n Vrou
Die Swart Luiperd · No. 16
Die Luiperdman stap vinnig nader na die kreunende Groot Aap toe. Hy buk oor hom en betas sy kop. Die Groot Aap lê nou stil, maar sy bene skop styf en die verskriklike pyn laat sy hele liggaam bewe. Die Swart Luiperd was net op die punt om die kop en die eienaardige ‘pantservel’ van die Groot Aap nader te beskou, toe ’n Amarari-wag skielik uitroep.
“Die Oekapi’s val aan! Die Oekapi’s val aan!” weergalm dit in die vroeë oggendlug.
Originally published in 1954.
Book Details:
KBI : NMNRCKHZ
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 1954
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.