Caramel Library

Die Bloedboodskap

Die Bloedboodskap

Braam le Roux

Die Swart Luiperd · No. 3

Die gevreesde kannibale van Tsawo is op soek na die fortuinsoekers wat hulle koning vermoor en skatte gesteel het, maar word onwetende gehelp deur juis daardie fortuinsoekers. Met wraak en rykdom as dryfkrag beplan hulle ’n aanval op die klein dorpie waar Leon, oftewel die Swart Luiperd, en familie woon.

(Hierdie boek volg op Die Mensvreters van Tsawo.)

Originally published in 1949.

Take out and read!

Book Details:

KBI : NMNFFJPG

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 1949

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.