Caramel Library

Gif vir die Hart

Gif vir die Hart

Braam le Roux

Temmers van die Woestyn · No. 5

Alfred en sy pa grou al jare lank na goud in die woestyn, maar na die aanval van ’n ou vyand word dit aan Alfred geopenbaar dat hy nie werklik is wie hy dink hy is nie. Met die kaart wat die geheime myn aandui, agt sakkies goudstof, etlike duisend pond in die bank en ’n wrede boewe-bende op sy hakke, gaan soek Alfred na sy tweelingbroer, wat uitdraai ook agter sy bloed aan is — maar om ’n veel ander rede!

Originally published in 1954.

Take out and read!

Book Details:

KBI : NDPRKSFC

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 1954

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.