Caramel Library

Vreemde Ruiter

Vreemde Ruiter

Mary Sadler

Die Poniehoewe-Klub · No. 4

Trevor se winkbroue lig spottend. “Of anders?”

Ruan probeer dink wat ‘tot by oom Daantjie in die kalwerhok’, en ‘jou ma vir ’n eendvoël aansien’ in Engels is, maar vind nie die regte woorde nie en volstaan tenslotte met: “Anders kry jy met my te doen. Onthou net, óns meisies en óns ponies. Kom, Tjello!”

Take out and read!

Book Details:

KBI : NDFZKTFB

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 2015

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.