Caramel Library

Rooi Maskers

Rooi Maskers

Braam le Roux

Die Swart Luiperd · No. 10

Die Swart Luiperd en maats is opsoek na avontuur in die Kaokoveld van Suidwes-Afrika, want daar is die wêreld nog oop en vry. Gou blyk dit egter dat hierdie gebied ook die skuilplek van die wrede bende van die Rooi Masker te wees, wat meer in die skild voer as net diamante smokkel en speurders vermoor.

Originally published in 1953.

Take out and read!

Book Details:

KBI : MXDRNPJZ

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 1953

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.