Caramel Library

Pad van die Arend

Pad van die Arend

Braam le Roux

Die Swart Luiperd · No. 15

Die Swart Luiperd en familie is in Suid-Amerika om die antropoloog Ignatius Malan te help met sy navorsing. Alles verloop vreedsaam, totdat die kondors opdaag om die dorpie se kinders weg te dra na die Groen Hel toe. Daar kom die Swart Luiperd te staan teen die mitiese jaguarmanne en moet ook die gevaarlike anakonda van die riviere trotseer.

Originally published in 1954.

Take out and read!

Book Details:

KBI : MTLWGPBG

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 1954

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.