
Lang Henning en die Nuwejaarsvoël
Die Karoo Avonture · No. 9
Lang Henning en Boet word deur ’n neef gevra om die gouddelwery op ’n buurplaas te kom ondersoek. Gou vind hulle uit wie daar agter sit — Abbot!
Maar wat is die storie met die bene?
Book Details:
KBI : MDLGFCPM
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 2010
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.