
Die Spookperd van Skimmelkrans
Die Poniehoewe-Klub · No. 11
Die Poniehoewers kuier op Skimmelkrans, waar ’n kameraspan sukkel om ’n film te maak. Die regisseur se senuwees is aan flarde. Wat kortkom, besluit die maats, is aksie en spanning: ’n paar goeie vuisgevegte en ’n geheimsinnige spookperd in die nag sal die storie baie verbeter. Met die beste bedoelings en ’n slinkse plan verander hulle die draaiboek, maar alles verloop toe nie soos hulle gedink nie. Het die Poniehoewe-Klub hulle moses teëgekom?
Book Details:
KBI : LVDHTLZG
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 2019
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.