
Die Mense van die Meer
Die Swart Luiperd · No. 9
Die Swart Luiperd en sy afdeling Pigmeë reis dieper in die gebied van die gevreesde Mongas in om die ander lede van die mislukte antropologiese ekspedisie te red. Die bloedspoor lei na ’n geheimsinnige fort omring deur ’n meer wat bewoon word deur eienaardige vismense.
Originally published in 1951.
Book Details:
KBI : LTNPXTDL
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 1951
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.