Caramel Library

Nooientjie van My Drome

Nooientjie van My Drome

M. Strydom

Heideroos Romanse · No. 5

Agtienjarige Tita Verster is die probleemkind van Kroondorp. Marius de Wet, die jong plaaslike dokter, vermoed dis omdat sy deur haar ma verwaarloos is, en ontferm hom oor haar as interessante ‘geval’. ’n Ramp van ’n partytjie laat Tita egter so ver in haar dop terugkruip dat Marius alle moed verloor.Totdat iemand uit sy eie verlede opdaag wat Tita se toekoms ook wil verander …

Originally published in 1959.

Take out and read!

Book Details:

KBI : KHLJXNRJ

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 1959

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.