
Krisis op Skerpioendraai
Die Karoo Avonture · No. 17
Lang Henning en Boet vind Skerpioendraai beset deur ’n hele familie boewe wat die plaasmense gevange hou. Henning val in by hulle terwyl Boet gaan hulp soek en dan loop alles verkeerd. Met vier groepe in die veld wat mekaar se bloed soek, raak die twee vriende self verstrengel in die krisis en Henning moet planne maak vir al wat hy werd is.
Book Details:
KBI : JXTBPFNM
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 2013
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.