Caramel Library

Die Kruipende Dood

Die Kruipende Dood

Braam le Roux

Die Swart Luiperd · No. 5

Onderwyl Leon (ook bekend as die Swart Luiperd), Donker, Spikkels en Simson lekker besig is om te rus vir die aand tydens hul reis deur Oos-Afrika, word hulle aangeval deur sluipers. Hierdie insident lei gou tot ’n stryd om lewe of dood op die Eiland van Geraamtes, alvorens die geheim van die Kruipende Dood en die onheilige monnike daaragter ontmasker kan word.

Originally published in 1949.

Take out and read!

Book Details:

KBI : JTRPNZSR

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 1949

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.