
Lang Henning en die Moordplaas
Die Karoo Avonture · No. 1
Dis 1875 in die Groot Karoo. Lang Henning, avonturier van die vlaktes, word teen sy sin betrek by ’n grusame plaasmoord. Sonder veel hulp van Beaufort se magistraat, met slegs ’n wraaksugtige jong seun en dié se brandsiek hond as metgesel, gaan dit maar broekskeur om die skuldiges vas te trek —
Book Details:
KBI : JNRFWRDC
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 2005
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.