
Vlamme teen die Horison
Temmers van die Woestyn · No. 6
Na ’n onderonsie met sy tweelingbroer, besluit Alfred om weg te trek van die familieplaas af. Dinge loop egter lelik skeef deurdat die voorman hierdie geleentheid gebruik om vir Alfred as die skuldige in ’n bloedige beesstelery te laat lyk!
Originally published in 1954.
Book Details:
KBI : HWFGBRPG
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 1954
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.