
Lang Henning en die Diamantsmokkelaars
Die Karoo Avonture · No. 14
Boet word in Kimberley gevang vir diamantsmokkel en in die tronk gestop. Sal Lang Henning die regte smokkelaarsbende kan vastrek en dus Boet se onskuld bewys?
Book Details:
KBI : HSNSGWHT
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 2012
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.