Caramel Library

Die Eerste Gimkana

Die Eerste Gimkana

Mary Sadler

Die Poniehoewe-Klub · No. 2

Daar gaan ’n gimkana gehou word by die Equestrian Centre en die vyf maats van die Poniehoewe-Klub besluit om deel te neem. Dis egter nie so maklik nie, want hulle het geen benul wat gedoen gaan word nie. Gelukkig is Mildred daar om hulle touwys te maak met rylesse, rylesse en nog rylesse.

Op die dag van die gimkana sien hulle die ander spanne vir die eerste keer: plaaskinders wat op ’n perd se rug gebore is en Philippe’s Pride, die beste ruiters van die Centre.

Take out and read!

Book Details:

KBI : HLFJPGBG

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 2014

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.