Caramel Library

Die Bekende Vreemdeling

Die Bekende Vreemdeling

Braam le Roux

Temmers van die Woestyn · No. 1

Lou Badendorff en sy makkers is die groot diamant- en beessmokkelaars in die distrik. Niks en niemand staan lank in hul pad nie.

Dan arriveer daar ’n vreemdeling op die dorp, ’n man wat lyk nes Hannes Naudé wat onlangs vermoor is.

Originally published in 1953.

Take out and read!

Book Details:

KBI : HJGWTKJD

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 1953

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.