
Lang Henning die Voortvlugtige
Die Karoo Avonture · No. 15
Die plan is eenvoudig: vinnig oor die grens om Von Schnauzer te vang en terug te bring in die Kolonie. Maar dan verdwyn Boet en in Bloemfontein word ’n galg gebou vir Lang Henning wat moet teregstaan vir perdediefstal en verskeie wrede moorde.
Book Details:
KBI : GPNBWHDM
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 2012
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.