
Gemaskerde Moordenaars
Die Swart Luiperd · No. 1
Die begin van die avonture. Leon en geselskap word aangeval en beroof deur Sulg se bende. Met sy vader dood en Lettie ontvoer, neem hy die gestalte van die Swart Luiperd aan om wraak te neem.
Die boek verklaar waarom Leon nou juis die Swart Luiperd geword het.
Originally published in 1949.
Book Details:
KBI : GDMBKCVX
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 1949
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.