Caramel Library

Wind Oor Haar Graf

Wind Oor Haar Graf

Braam le Roux

Temmers van die Woestyn · No. 8

Die beesboere van die Kuruman-distrik is besig om ’n pad te bou na die noorde, om hul beeste aan die Duitsers te kan verkoop. Die pad gaan deur Rooi Els se gebied loop en hy is sterk daarteen gekant.

Sake bereik breekpunt wanneer enkele boere Rooie se beeste steel, met die gevolg dat dié en sy manne oorlog verklaar en die dorpie van Ga-Mopedi beset.

Magda Fourie plaas alles op die spel om vrede te bewerkstellig tussen Rooi Els en die distrik se beesboere.

Originally published in 1954.

Take out and read!

Book Details:

KBI : FZXFPHZV

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 1954

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.