
Lang Henning en die Skaapdiewe
Die Karoo Avonture · No. 7
Kruis en dwars deur die Groot Karoo agtervolg Lang Henning en Boet ’n bende skaapdiewe. Die spoor lei na ’n verlate opstal — maar dan word Henning geskiet — en moet Boet alleen die skurke vastrek.
Book Details:
KBI : FKXNKXRC
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 2010
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.