Caramel Library

Wraak van die Gorillas

Wraak van die Gorillas

Braam le Roux

Die Swart Luiperd · No. 22

Krisjan glimlag weer en loop dan in die rigting waar hy die Luiperdman van sy perd sien val het. Hy beweeg vinnig en intussen hou hy die gras, bosse en rotse langs hom en voor hom stip dop. Hy het gesien dat die Luiperdman se luiperds by hom is. Dit mag net moontlik wees dat die diere hom lê en inwag. Maar met die geweer in sy hande, is hy nie juis bang nie. Voordat een van hulle naby hom is, sal hy hom kan omkap … nes hy sopas die Luiperdman doodgeskiet het.

Die Swart Luiperd kom te staan teen Ratau, ’n mensvreter-luiperd wat die plaaslike bevolking terroriseer. Dis egter die aankoms van ’n safari jagters met twee mak gorillas wat die Luiperdman laat reken dat alles is nie Ratau se werk nie.

Originally published in 1955.

Take out and read!

Book Details:

KBI : FKHSZGBZ

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 1955

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.