Caramel Library

Die Dood Kom Stil

Die Dood Kom Stil

Braam le Roux

Die Swart Luiperd · No. 13

Selfs vir die Swart Luiperd is die toneeltjie hier onder hom afskrikwekkend. Soos die Monga wat hy so flussies teëgekom het, is die gesigte van die spiesdansers ook getatoeëer. En in die flikkerlig van die vlamme is die kop van ’n wolf duidelik herkenbaar. Leon besef dat hierdie afskrikwekkende wolfbakkies wat op die Monga-gesigte getatoeëer is, ontsettend vreesaanjaend vir die Pigmeë moet wees. Alleen net by die aanskouing van hierdie wolf-figure, kan die Pigmeë se moed hulle begewe, kan hul moraal lamgelê word.

Originally published in 1954.

Take out and read!

Book Details:

KBI : FDGVXNJS

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 1954

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.