Caramel Library

Dans van die Dood

Dans van die Dood

Braam le Roux

Die Swart Luiperd · No. 20

Die Swart Luiperd is terug in Afrika en raak sommer onmiddellik haaks met ’n safari wildjagters wat diere vang vir ’n sirkus. Dis egter die teenwoordigheid van die wrede Monga’s as gidse en kruiers wat vinnig toon dat hierdie is eerder slinkse fortuinsoekers en slawe-handelaars. Hulle beraam ’n plan om vir Leon te dwing om hulle na die ivoorskatte duskant die Blouberge te neem.

Die staccato-lawaai van masjiengewere brand deur die oerwoud en die Luiperdman moet alles op die spel plaas om vir Sonet en klein Bennie te red van ’n wrede marteldood!

Originally published in 1954.

Take out and read!

Book Details:

KBI : DPSRSKRX

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 1954

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.