Caramel Library

Die Nege Siele van Joshua Duran

Die Nege Siele van Joshua Duran

Anria Breed

GSSR · No. 7

Joshua Duran is die Orde van Kwaad se beste sluipmoordenaar. Sy nuutste teiken is Zeetha Ponce, dogter van die hoof van die Orde van Goed. Alles verloop volgens plan, totdat hy in haar oë kyk. Hy kan nie sy opdrag deurvoer nie en dit veroorsaak ’n skokkende gebeurtenis: ’n vals siel verlaat sy liggaam en vertel aan hom dat hy nie werklik is wie hy gedink het hy is nie.

Gaan Joshua Duran sy verlede konfronteer en sy toekoms opeis … of gaan hy aanhou moor in die naam van die Orde van Kwaad?

Take out and read!

Book Details:

KBI : CMXFHWXR

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 2018

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.