Caramel Library

Moordenaar in Wit

Moordenaar in Wit

Braam le Roux

Temmers van die Woestyn · No. 7

Danie, Henning en verskeie verarmde families is oppad na die plaas wat deur Danie se oorlede vader aan hulle nagelaat is. Dit is egter gou duidelik dat die groot beesboere glad nie hierdie nuwelinge in hul kontrei wil hĂȘ nie: eers word die brug opgeblaas minute voor die trekkers daarop oorry, en dan word Danie beskuldig van beesstelery.

Originally published in 1954.

Take out and read!

Book Details:

KBI : BTPMRHCR

Subscription : Normal (Free)

Publisher : GROENHEIDE Boeke

First published in : 1954

Reader Reviews and Reading Value:

None currently yet.