
Lang Henning en die Oujongnooi
Die Karoo Avonture · No. 4
Koekie Koffeman soek dringend man — en Lang Henning is die ideale kandidaat. Almal span saam om hom voor die kansel te kry en hy self in nie ongeneë nie. Is dit die einde van Lang Henning se vrye lewe op die vlaktes?
Book Details:
KBI : BKMNMKXW
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 2009
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.