
Die Galg in die Oerwoud
Die Swart Luiperd · No. 6
Onderwyl Leon (ook bekend as die Swart Luiperd), Donker, Spikkels en Simson in die noorde van Suidwes-Afrika kuier, gewaar hulle die gevreesde massa-moordenaar, Brutus. Die agtervolging lei na ’n verlore vallei, regeer deur ’n beeldskone, maar wrede koningin.
Originally published in 1949.
Book Details:
KBI : BCLCDNPT
Subscription : Normal (Free)
Publisher : GROENHEIDE Boeke
First published in : 1949
Reader Reviews and Reading Value:
None currently yet.